Slang (astrologie)

Die Slang (蛇, shé) is die sesde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Slang word verbind met die Aardse taksimbool 巳.[1]

  1. Snake Horoscope Information Geargiveer 17 Februarie 2013 op Wayback Machine Besoek op 28 Augustus 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search